Beheerliggaam

Beheerliggaam:

Die Beheerliggaam is verantwoordelik vir die bestuur van die skool. Hulle verseker dat die regte keuses gemaak word ten opsigte van die finansies, perseel en personeelaanstellings. Hulle ondersteun en bemoedig die skoolhoof en personeel.

Die Beheerliggaam bestaan uit 6 lede:

Hierdie lede word verkies deur die ouers van die skool. Die verkiesing van die nuwe lede van die beheerliggaam sal in die eerste kwartaal van elke jaar plaasvind.

Ouers kan vir 3 jaar op die beheerliggaam dien. Dit is ‘n e-verkiesing.

Beheerliggaam 2026:

1. Zander Oliver – Chairman, Personnel and aftercare
2. Lorinda Verwey – Principal
3. Morné van Staden – Physical facilities, Buildings and Terrain
4. Tertius Troost – Legal matters
5. Elzeth Zastrau – Communication, IT and secretary