Skool Ure
Indien ‘n leerder nie teen 13:00 opgelaai is nie, word die leerder se naam op die nasorglys aangebring en ‘n fooi sal teen maandeinde betaalbaar wees. Ons kan ongelukkig geen uitsonderings maak nie.
Aflaaityd soggens
07:30 – 08:15
Dagprogram
08:15 – 12:50
Oplaaityd middae
12:45 – 13:00
Kantoorure
07:30 – 13:00
Nasorg daagliks
13:00 – 17:30 (gedurende die kwartaal)
Vakansie nasorg
07:30 – 17:30
